Zutendaal (Limburgs: Zietendaol) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 32 km² en sowat 7 000 inwoners (2011).

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Zutendaal: Besmer, Broek, Daal, Gewaai, Papendaal, Roelen, Stalken, Wiemesmeer en Zutendaal (dorp).

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)