Nieuwerkerken (Limburgs: Noërekirke) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 22 km² en sowat 7 000 inwoners (2010).
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Nieuwerkerken: Binderveld, Kozen, Nieuwerkerken (dorp) en Wijer.
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)