Riemst (Limburgs: Riems) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat grens aan die Waalse provinsie Luik en die stad Maastricht in die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 58 km².

Die munisipaliteit lê in die Haspengouw. Die Galgenboom in die dorp Millen is op 'n hoogte van 151 meter op een na die hoogste punt in Limburg.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Riemst: Bolder, Elst, Genoelselderen, Herderen, Heukelom, Kanne, Lafelt, Membruggen, Millen, Riemst (dorp), Val-Meer, Vlijtingen, Vroenhoven, Zichen en Zussen.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)