Lommel is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen en die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 33 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 102 km².
In die munisipaliteit word die Brabantse dialek gepraat.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Lommel: Balendijk, Barrier, Blauwe Kei, Gelderhorsten, Heeserbergen, Heide-Heuvel, Kattenbos, Kerkhoven, Kolonie, Lommel Centrum, Lommel-Werkplaatsen, Lutlommel en Stevensvennen.
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Stede in Vlaandere