+Palmyra-atolPalmyra Atoll (Engels) 140px (Vlag van die Palmyra-atol) 180px|Ligging van die Palmyra-atol in die Stille OseaanLigging van die Palmyra-atol in die Stille Oseaan 180px|Kaart van die Palmyra-atolKaart van die Palmyra-atol Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal3,9 km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 00/km2 Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD) Tydsone UTC: UTC -11
duimnael|links|Satellietbeeld van die Palmyra-atol duimnael|links|Kaart van die sentrale Stille Oseaan
Palmyra-atol (Engels: Palmyra Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die atol het 'n oppervlakte van 3,9 km². Die Palmyra-atol lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die naaste eiland is die onbewoonde Kingman-rif in die noordweste.