Venlo is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, geleë aan weerskante van die Maas-rivier en aan die grens met die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 100 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 128 km². Die stad Venlo het sowat 35 000 inwoners (2007). Venlo is bekend vir sy Eredivisie sokkerspan VVV-Venlo.
Geboortes Jolande Sap (1963), politikus Geert Wilders (1963), politikus
Stadsdele Stadsdele in die munisipale gebied van Venlo: Arcen, Belfeld, Blerick, Lomm, Tegelen, Velden en Venlo (stad).
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland) Kategorie:Stede in Nederland