Kortessem (Limburgs: Kotsoeve) is 'n Belgiese dorp en voormalige munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg. Die voormalige munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 34 km².

Op 1 Januarie 2025 is hierdie munisipaliteit opgegaan in die munisipaliteit Hasselt.

Plekke Plekke in die voormalige munisipale gebied van Kortessem: Guigoven, Kortessem, Vliermaal, Vliermaalroot, Wintershoven en Zammelen.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Vlaandere Kategorie:Hasselt