+Baker-eilandBaker Island (Engels) 180px|Ligging van die Baker-eiland in die Stille OseaanLigging van die Baker-eiland in die Stille Oseaan 180px|Kaart van die Baker-eilandKaart van die Baker-eiland Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal1,64 km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 00/km2 Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (VSD) Tydsone UTC-12

duimnael|links|Beeld van die Baker-eiland duimnael|links|Kaart van die sentrale Stille Oseaan

Baker-eiland (Engels: Baker Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 1,64 km². Baker-eiland lê noordoos van Australië, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van Nieu-Seeland. Die naaste eiland is die onbewoonde Howland-eiland in die noorde.

Kategorie:Afhanklike gebiede in Oseanië Kategorie:Eilande van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Onbewoonde eilande Kategorie:Polinesië