Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar (Engels: United States dollar of US-Dollar, Chamorro: Amerikanon Pesu, Filippyns: Dolyar ng mga Amerikano, Frans: Dollar américain, Hawais: Dala —ʻAmelika, Nederlands: Amerikaanse Dollar, Portugees: Dólar Americano, Samoaans: Amerika Tala, Spaans: Dólar estadounidense, Tetoem: Dólar amerikanu; afgekort VS$) is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.

duimnael|links|80px|Die Amerikaanse dollar se valutateken. Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollar uitgedruk.

Munte Nominale waarde Algemene naam Voorkant Agterkant Portret en ontwerpdatum Agterste motief Gewig Deursnee Materiaal Rand Cent1¢ penny raamloos|upright=0.4 raamloos|upright=0.4 Abraham Lincoln Unieskild 2,5 g 19,05 mm 97,5% Zn bedek met 2,5% Cu Glad Vyf sent5¢ nickel raamloos|upright=0.4 raamloos|upright=0.4 Thomas Jefferson Monticello 5,0 g 21,21 mm 75% Cu25% Ni Glad Dime10¢ dime raamloos|upright=0.4 raamloos|upright=0.4 Franklin D. Roosevelt olyftak, fakkel, eiketak 2,268 g 17,91 mm 91,67% Cu8,33% Ni 118 riete Kwarter dollar25¢ quarter raamloos|upright=0.4 raamloos|upright=0.4 George Washington verskeie; vyf ontwerpe elke jaar 5,67 g 24,26 g 91,67% Cu8,33% Ni 119 riete Halwe dollar50¢ half raamloos|upright=0.4 raamloos|upright=0.4 John F. Kennedy Presidensiële Seël 11,34 g 30,61 mm 91,67% Cu8,33% Ni 150 riete Dollarmunt$1 dollar coin, golden dollar raamloos|upright=0.4 Profiel van Sacagawea met haar kind, Jean Baptiste Charbonneau Amerikaanse arend in vlug (2000–2008), verskeie; nuwe ontwerpe elke jaar 8,10 g 26,50 mm 88,5% Cu6% Zn3,5% Mn2% Ni Geletterd

Banknote duimnael|Huidige banknote van die Amerikaanse dollar. duimnael|Gebruik van Amerikaanse dollar en Euro wêreldwyd: Benaming Voorkant Agterkant Portret Agterste motief Eerste reeks Jongste reeks Een dollar 250px 250px George Washington Groot Seël van die Verenigde State 1963-reeks 2013-reeks Twee dollar 250px 250px Thomas Jefferson Onafhanklikheidsverklaring deur John Trumbull 1976-reeks 2013-reeks Vyf dollar 250px 250px Abraham Lincoln Lincoln-gedenksaal 2006-reeks 2013-reeks Tien dollar 250px 250px Alexander Hamilton Amerikaanse Departement van Tesourie 2004A-reeks 2013-reeks Twintig dollar 250px 250px Andrew Jackson Withuis 2004-reeks 2013-reeks Vyftig dollar 250px 250px Ulysses S. Grant Capitol 2004-reeks 2013-reeks Eenhonderd dollar 250px 250px Benjamin Franklin Onafhanklikheidssaal 2009-reeks 2013-reeks

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Federale Bank van die VSA Historiese en onlangse banknote van die Verenigde State van Amerika

Kategorie:Britse Maagde-eilande Kategorie:Ecuador Kategorie:Ekonomie van Zimbabwe Kategorie:Ekonomie van die Verenigde State van Amerika Kategorie:El Salvador Kategorie:Gefedereerde State van Mikronesië Kategorie:Geldeenhede Kategorie:Karibiese Nederland Kategorie:Marshalleilande Kategorie:Oos-Timor Kategorie:Palau Kategorie:Panama Kategorie:Turks- en Caicoseilande