300px|duimnael|'n VSA een-dollar noot.

Die dollar (meestal voorgestel met 'n "$"-teken) is die naam van die amptelike geldeenheid van baie lande, onder andere:

Australië - Australiese dollar Kanada - Kanadese Dollar Namibië - Namibiese Dollar Nieu-Seeland - Nieu-Seelandse dollar Republiek China - Nuwe Taiwannese dollar Verenigde State van Amerika - Amerikaanse dollar Zimbabwe - Zimbabwiese dollar En verskeie andere.

Kategorie:Geldeenhede