+Jarvis-eilandJarvis Island (Engels) 180px|Ligging van die Jarvis-eiland in die Stille OseaanLigging van die Jarvis-eiland in die Stille Oseaan 180px|Kaart van die Jarvis-eilandKaart van die Jarvis-eiland Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal4,5 km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 00/km2 Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD) Tydsone UTC: UTC -11
duimnael|links|Satellietbeeld van die Jarvis-eiland duimnael|links|Kaart van die sentrale Stille Oseaan
Jarvis-eiland (Engels: Jarvis Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die suidelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 4,5 km2. Jarvis-eiland lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande.
Kategorie:Afhanklike gebiede in Oseanië Kategorie:Eilande van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Onbewoonde eilande Kategorie:Polinesië