+Howland-eilandHowland Island (Engels) 180px|Ligging van die Howland-eiland in die Stille OseaanLigging van die Howland-eiland in die Stille Oseaan 180px|Kaart van die Howland-eilandKaart van die Howland-eiland Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal1,84 km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 00/km2 Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (VSD) Tydsone UTC-12

duimnael|links|Satellietbeeld van die Howland-eiland duimnael|links|Kaart van die sentrale Stille Oseaan

Howland-eiland (Engels: Howland Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 1,84 km2. Howland-eiland lê noordoos van Australië, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van Nieu-Seeland. Die naaste eiland is die onbewoonde Baker-eiland in die suide.

Kategorie:Afhanklike gebiede in Oseanië Kategorie:Eilande van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Onbewoonde eilande Kategorie:Polinesië