Uitsaaines is 'n Afrikaanse Internet-radiostasie wat net Afrikaanse musiek speel en lewendige Afrikaanse programinhoud aanbied. Hulle gebruik omroepers van dwarsoor die wêreld.
Die radiostasie is deur die sanger en liedjieskrywer Raymond Greenberg begin. Hy is ook een van die hoof omroepers op die stasie.
Sien ook Ja.fm
Eksterne skakels Uitsaaines se amptelike webtuiste Die stasie se Twitter-bladsy
Kategorie:Afrikaanse webwerwe Kategorie:Internetradio Kategorie:Musiekwebwerwe