Kinrooi (Limburgs: Kinder) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat in die noorde en die ooste grens aan die Nederlandse provinsie Limburg. In die ooste lê Kinrooi aan die grensrivier Maas. Die munisipale gebied het sowat 12 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 55 km².

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Kinrooi: Geistingen, Kessenich, Kinrooi, Molenbeersel en Ophoven.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)