Laerskool Aristea is 'n primêre skool in Kraaifontein, Kaapstad, Suid-Afrika. Die skool is op 1 Januarie 1976 deur Mnr. J. Vosloo geopen met 455 leerders en 17 onderwysers. Vandag 2011 is Mnr. Boshoff die hoof daar is meer as 1000 leerlinge wat die skool bywoon Skoollied Die skool se skoollied:

Uit jou waterryke bodem tussen heuwels rustig blou spruit 'n blom so rein en enig word simbool van plig en troue.

Dis die skool wat voortbou op verlede sterk en skoon aan 'n toekoms wat die deugde van 'n edel volk sal toon.

Met geloof in God en volk en land wil ons werk en speel en leer. aan jou. Laerskool Aristea.''

Alumni Chanté, Afrikaanse sangeres.

Eksterne skakels Laerskool Aristea se tuisblad

Kategorie:Skole in die Wes-Kaap