Bongani Sandile Khumalo (gebore op 6 Januarie 1987 in Manzini, Swaziland) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n verdediger vir Supersport United en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.
Khumalo is in Swaziland gebore, maar trek saam met sy ouers na Pretoria toe hy slegs twee jaar oud is.
Internasionale loopbaan Khumalo het sy eerste doel op internasionale vlak op 22 Junie 2010 tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in 'n wedstryd teen Frankryk aangeteken.
# Datum Stadion Teenstander Telling Uitslag Kompetisie 1. 22 Junie 2010 Vrystaatstadion, Suid-Afrika 1–0 2–1 FIFA Wêreldbeker in 2010
Verwysings
Eksterne skakels FIFA se statistieke Loopbaangeskiedenis
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense