Axxess DSL (Edms.) Bpk. (of net Axxess) is een van die vier grootste internetdiensteverskaffers in Suid-Afrika, met hul hoofkantoor in Port Elizabeth en is in 1997 gestig. Axxess was een van die eerstes wat in die ADSL-prysoorlog in 2009 hul pryse van die algemene R70 per gigagreep na onder R30 per gigagreep vir ADSL-dataverbindings verlaag het, saam met ander diensverskaffers soos Afrihost, Web Africa en G-Connect.http://mybroadband.co.za/news/broadband/12971-The-best-broadband-deals-Dont-fool.html

Die hoof- uitvoerende beampte in 2010 was Gian Visser.

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf Axxess op Facebook Axxess op Twitter

Kategorie:Internetdiensteverskaffers in Suid-Afrika Kategorie:Port Elizabeth