George Longane (gebore George Mzwandile Longane op 31 Oktober 1970) is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Sy debutalbum, Baie Baie is in 2010 deur Select-musiek vrygestel. Longane was vantevore 'n lid van die musiekgroep Victor and the Rasta Rebels gewees. Hy was ook 'n stigterslid van Reflections.George is baie, baie moeilik om te weerstaan , Beeld, 26 Mei 2010.

Diskografie Baie Baie, 2010 SELECT

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense