duimnael|links|200px|Die Ex Tum's George Hotel in Manzini. duimnael|links|200px|Die pad na Bremersdorp in 1945.

Manzini is een van die grootste stede van Eswatini en is die hoofstad van die gelyknamige distrik. Volgens die 2004-sensus het die stad 73 000 inwoners gehad. Die stad was tot 1960 bekend as Bremersdorp en is die belangrikste industriële sentrum van die Afrika-land.

Stedeband Keighley (West Yorkshire)

Kategorie:Nedersettings in Eswatini