Katlego Abel Mphela (gebore op 29 November 1984 in Brits, Noordwesprovinsie) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat vir Mamelodi Sundowns in die Premier League en vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.
Internasionale loopbaan Mphela het sy eerste internasionale doel teen die Seychelle op 26 Februarie 2005 aangeteken.
Tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 teken hy 'n doel met 'n vryskop teen Spanje aan.
Mphela was deel van die 23-tal wat Suid-Afrika in die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 verteenwoordig het. Hier speel hy tydens die openingswedstyd teen Meksiko, wat gelykop 1 - 1 eindig. Daarna speel hy in die wedstryd teen Uruguay, maar hulle verloor die wedstryd 3 - 0. Daarna teken hy Suid-Afrika se tweede doel in die laaste groepwedstryd teen Frankryk aan.
Sy internasionale doele:
# Datum Stadion Opponent Telling Resultaat Kompetisie 1. 26 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius 1–0 3–0 COSAFA-beker 2. 26 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius 2–0 3–0 COSAFA-beker 3. 27 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius 1–0 1–0 COSAFA-beker 4. 27 Januarie 2008 Tamale-stadion, Tamale, Ghana 1–3 1–3 Afrika Nasies-beker 5. 28 Junie 2009 Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg, Suid-Afrika 1–0 2–3 Konfederasiebeker 2009 6. 28 Junie 2009 Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg, Suid-Afrika 2–2 2–3 Konfederasiebeker 2009 7. 12 Augustus 2009 Atteridgeville Super-stadion, Pretoria, Suid-Afrika 1-3 1-3 Vriendelike wedstryd 8. 19 September 2009 Hoffe Park-stadion, Kimberley, Suid-Afrika 1-0 1-0 Vriendelike wedstryd 9. 3 Maart 2010 Moses Mabhida-stadion, Durban, Suid-Afrika 1-1 1-1 Vriendelike wedstryd 10. 16 Mei 2010 Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika 2-0 4-0 Vriendelike wedstryd 11. 16 Mei 2010 Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika 3-0 4-0 Vriendelike wedstryd 12. 27 Mei 2010 Sokkerstad, Johannesburg, Suid-Afrika 2-1 2-1 Vriendelike wedstryd 13. 31 Mei 2010 Peter Mokaba-stadion, Polokwane, Suid-Afrika 1–0 5–0 Vriendelike wedstryd 14. 31 Mei 2010 Peter Mokaba-stadion, Polokwane, Suid-Afrika 4–0 5–0 Vriendelike wedstryd 15. 5 Junie 2010 Atteridgeville Super-stadion, Atteridgeville, Suid-Afrika 1–0 1–0 Vriendelike wedstryd 16. 22 Junie 2010 Vrystaatstadion, Bloemfontein, Suid-Afrika 2–1 1-2 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 17. 11 Augustus 2010 Sokkerstad, Johannesburg, Suid-Afrika 1–0 1–0 Vriendelike wedstryd 18. 4 September 2010 Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika 1–0 2–0 2012 Afrikanasiesbeker-kwalifiseerder 19. 26 Maart 2011 Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika 1–0 1–0 Afrikanasiesbeker 2012-kwalifiseerder 20. 10 Augustus 2011 Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika 1–0 3–0 Vriendelike wedstryd 21. 10 Augustus 2011 Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika 3–0 3–0 Vriendelike wedstryd 22. 12 November 2011 Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth, Suid-Afrika 1–1 1–1 Vriendelike wedstryd 23. 3 Junie 2012 Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg 1–1 1–1 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014-kwalifiseerderKorrek tot op 3 Junie 2012
Verwysings
Eksterne skakels FIFA se statistieke Loopbaangeskiedenis
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense