Lance James (18 Julie 1938 – 2 Maart 2020) was 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper (Springbok Radio, 1954–1985). Van sy treffers sluit in Dankie, Vicki en Ahoy, Madagaskar Ahoy!. Tydens Huisgenoot se 2009-Skouspel is hy (saam met nege ander sangers) vereer vir hul lewenslange bydrae tot Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiek.

Op 26 Januarie 2020 is Lance ook ingehuldig as 'n lewende legende in die Suid-Afrikaanse legendesmuseum. Hy was een van slegs 20 legendes van wie daar ook 'n borsbeeld gemaak is.

Diskografie Albums Call Me, 1966, Brigadiers Aandlied Van Die Voëls, 1967, Brigadiers Bymekaar, LP, 1968 GALLO Silwer & Blou, 1969 (Heruitgereik op CD in 2013) Gebed aan 'n Jong Meisie, 1969 Ahoy, Madagaskar Ahoy!, 1969 (Heruitgereik op CD in 2013) Gee My Jou Hand!, 1970 Verlang na My, Min Shaw en Lance James, 1970 Vicki, klankbaan (rolprent, 1970) Sweethearts of Yesterday LP, 1973 Very Special Love Songs, 1974, EMI-Brigadiers Min en Lance Sing, 1974 Min And Lance Country Music, 1977 Barbara & Lance, Barbara Ray en Lance James, 1978 After The Fire Has Gone, 1978, met Barbara Ray Welcome To My World, Barbara Ray en Lance James, 1979 Keep It Country, 1980 Weer Bymekaar, Min Shaw en Lance James, 1982 Most Of All (Country Greats of Lance James), 1982 (Heruitgereik op CD in 2013) Now, 1987 Lance James sing DANKIE en ander Treffers, 1997 Vriendskap, 1998 20 Gewildste Treffers, 1999 VAT VYF The Heart & Soul of Lance James, 1999 CRESCENDO Somewhere Between, saam met Barbara Ray, 2000 VAT VYF No Charge, 2001 VAT VYF Till a Tear Becomes a Rose, saam met Joey Lane, 2003 Treffers deur die Jare, met Min Shaw, 2003 One Day at a Time, 2004 STETSON MUSIC 50 Goue Jare, 2006 STETSON MUSIC 50 Goue Jare DVD, 2007 SELECT Collections, 2007 It Is No Secret, 2008 KOSMOS The Old Rugged Cross – 23 Grootste Country Gospel Treffers, 2013 For Tears to Come", 2013 SA Country Gold (The Very Best of Lance James), 2014 Die Stem Op Spesiale Versoek, 2014 One Day at a Time (Golden Gospel Favourites), 2014 It Is No Secret (A Lifetime of Country Gospel Hits), 2014 Super 12 Treffers, 2015 Vintage Afrikaans, 2016 60 Goue Jare, 2017 SwanSong, 2019, Just Music

Enkelspelers Bloedrooi die Rose / Lief Moedertjie 7 Hey Good Lookin''', 1963, EMI Baby You've Got It Made, 1963, EMI – with Zona Visser When Will I Be Loved, 1964, Brigadiers Call Me, 1966, Brigadiers Sweethearts Of Yesterday, 1969, Brigadiers Ahoy Madagaskar Ahoy, 1969, Brigadiers Eiland Van Die Wind, 1969, Brigadiers Dankie, 1969, Brigadiers Aandlied Van Die Voëls, 1969, Brigadiers – with Min Shaw Goeiemôre, 1970, Brigadiers Vicki, 1971, Brigadiers (titelsnit van die film) Mary Madonna, 1973, EMI-Brigadiers What's Your Mama's Name Child, 1973, EMI-Brigadiers Marialena Bianca, 1976, EMI After The Fire Is Gone, 1978, RCA – with Barbara Ray Walk Right Back, 1978, RCA Today I Started Loving You, 1979, RCA Delia And The Dealer, 1980, WEA

Eerbewyse  Sarie-toekenning vir beste sanggroep aan Lance James en Min Shaw (1969) Sarie-toekenning vir album van die jaar vir Ahoy Madagaskar Ahoy! (1970) Sarie-toekenning vir Afrikaanse album van die jaar vir Vicki (1971) Tevex-toekenning vir bydrae tot vermaak (1976) Sarie-toekenning vir album van die jaar vir After The Fire Has Gone'' (1978) Sarie-toekenning vir die beste sanggroep aan Lance James en Barbara Ray (1979) Fiestaland-toekenning vir bydrae tot countrymusiek (1980/81) Vonk-musiektoekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek (2007) Huisgenoot Skouspel-toekenning vir lewenslange bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek (2009) SAMA-prys vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek (2011) Twee ATKV-eretoekennings vir sy bydrae tot musiek in Suid-Afrika Beeld-toekenning vir bydraes tot Afrikaanse musiek Solidariteitstoekenning vir bydrae tot musiek Ingehuldig as 'n lewende legende in die Suid-Afrikaanse legendesmuseum.

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante LM Radio

Verwysings

Eksterne skakels Lance James se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2020