Wicus van der Merwe (gebore 17 Julie 1972) is 'n Afrikaanse sanger wat ligte vermaakliedjies sing. Van sy treffers sluit in Spietkop, Hie' Komme Ding en Vat Hom Pappie. Hy is in 2009 deur Huisgenoot Tempo genomineer vir die "Beste Humoristiese Album". Sy pa Tolla van der Merwe was 'n bekende grap- en storieverteller. Hy het ook 'n duet uitgevoer met bekende sanger, Christopher Johnson, in die snit "Vergeet my nie te lank nie."

Diskografie Vat Hom Pappie, 2007 SELECT Hie´ Komme Ding "Live" DVD, 2007 SELECT Hooit!, 2009 SELECT Annatjie My 4x4, SELECT Hie´ Komme Ding, SELECT Al my Hiets Popster vergeet my nie te lank nie

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels Wicus van der Merwe se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense