Anton Botha is 'n Suid-Afrikaanse musikant, liedjieskrywer en sanger. Hy is in 2003 aangewys as een van die ATKV se Crescendo finaliste. Van sy treffers sluit in Jakaranda en Asseblief asseblief.
Diskografie A Tribute To Smokie, 2009 Jakaranda, 2007 FANTASIA Hier By My, FANTASIA
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels
Botha, Anton Kategorie:Lewende mense