Daniël Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik.
In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospelalbum (Afrikaans) vir Luidkeels Oorgegee.
Diskografie Luidkeels, 2005 Luidkeels Oorgegee DVD, 2009
Luidkeels Oorgegee, 2009 Luidkidz – Ek sing dit ek leef dit! DVD Luidkeels Hersien DVD LuidKeels Hersien ’’Luidkeels Dieper ‘’ 2012 ’’7 jaar van lof’’, 2013 ’’Nou en vir altyd’’, 2014 ’’Alles’’, 2017
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
Uitgeligte musiekvideo's
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Namibiese musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaanse sangers