Hendrik Theo Jacques de Coning (5 Augustus 1966 – 9 Junie 2019) was 'n Afrikaanse sanger wat veral bekend was vir sy vrolike vertolking van bekende FAK-liedjies.

Jacques de Coning het sy Afrikaanse liedjieskryfloopbaan in 1998 begin toe hy 'n vir die Griekwa-rugbyspan skryf. Hy verwerf bekendheid met sy album Afrikaans my trots, wat met die verkoop van meer as 100 000 kopieë goue status verwerf.

Jacques de Coning is op Sondag-oggend 9 Junie 2019 omstreeks 10:30 in 'n motorongeluk net buite Alexandria op die R72 tussen Kenton-on-Sea en Boesmansriviermond in die Oos-Kaap oorlede.

Sy seun, Basil, is vyf jaar tevore ook in 'n motorongeluk oorlede.

Diskografie Vollengte ateljeealbums 2000: Girl van die Klein Karoo 2002: Afrikaans my trots 2003: Trot 2005: Veels geluk 2007: Sê dit stadig

Direkte opnames 2007: Afrikaans my trots "Live"

Ander Kaniklani The Shadows Cliff Richard Show

Verwysings

Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels

De Koning, Jacques Kategorie:Afrikaners Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Geboortes in 1966