Frederik Jacobus (Freek) Robinson (gebore op 17 November 1952) is 'n Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en TV-aanbieder. Hy was die aanbieder van kykNET se aktualiteitsprogram Robinson Regstreeks en hoofanker van eNuus.Who's Who SA , besoek op 14 Maart 2010.

Trivia Robinson is op dieselfde dag en jaar as Cyril Ramaphosa, die vyfde President van Suid-Afrika, gebore.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse joernaliste Kategorie:Geboortes in 1952