Russell Boezak is 'n Afrikaanse digter en 'n informasie tegnologie bestuurder van beroep. Russell is getroud met Shareese Boezak en het twee dogters, Paige en Chloe. Russell het in 1989 gematrikuleer te Hoërskool Zeekoevlei in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Werke Russell Boezak se digbundels: Digkuns vir my dogter, Augustus 2006,
Eksterne skakels Digkuns vir my dogter op Google Boeke
Kategorie:Afrikaanse digters