Claire Emary (née Gainsford Claire Carol) was die leier van die Keep It Straight and Simple Party (KISS) wat onsuksesvol aan drie Suid-Afrikaanse nasionale verkiesings deelgeneem het.Eenvrou-party voer klassestryd teen politici, Die Burger, 14 Februarie 1994 Die laaste nasionale verkiesing waaraan die party deelgeneem het, was op 7 Mei 2014, waatydens hulle 4 294 stemme getrek het.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse politici