Alicja Bachleda-Curuś is 'n Poolse aktrise en sangeres.

Sy is multikultureel opgevoed en praat naas Pools ook Engels, Spaans en Duits. Alhoewel sy tot dusver veral in Pole bekendheid met rolprente soos Andrzej Wajda se Pan Tadeusz (1999) verwerf het, het sy ook reeds in 'n aantal Duitse rolprente en televisie opgetree.

Film- en toneelrolle Film en televisie 1993: The School Bell's Stories 1995: The Phantom-man-animal 1998: Pan Tadeusz 1999: The Gates of Europe 2000: Herz im Kopf 2001: Sisyphean Labours (TV-reeks) 2002: For Better or Worse (TV-reeks) 2004: Sommersturm 2004: Das Blut der Templer 2005: Sperling und der Fall Wachutka 2005: Al est 2007: Der geköpfte Hahn 2007: Trade – Willkommen in Amerika 2009: Ondine 2010: Friendship!

Toneel

1996: The Pilot and the Prince (as Rose), gebaseer op 'n novelle van Antoine de Saint-Exupéry, in die „GROTESKA“ teater in Kraków

Diskografie

1999: Marzyć chcę (enkelsnit) 2001: Klimat (album) 2001: Klimat (enkelsnit) 2002: Nie pytaj, nie pytaj mnie (enkelsnit) 2002: Ich verlier mich gern in dir (enkelsnit)

Eksterne skakels

Portret op filmpolski.pl met foto's

Kategorie:Poolse akteurs Kategorie:Sangers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense