Thys die Bosveldklong (gebore as Matthys Lourens Streicher, 17 Junie 1974 - 15 Junie 2024) was 'n Afrikaanse sanger wat ligte vermaakliedjies gesing het. Van sy treffers sluit in Jaloers-Bokkie, Ek Hou Nie Van Werk Nie, Swakopmund, en In die Middel. Hy was ook mede-aanbieder van kykNET se program Net vir die Grap.

Sterfte Hy sterf op 15 Junie 2024 as 'n gevolg van veelvuldige sklerose.

Diskografie Man Se Ding, 1997 Go Eagles Go!, 1998 Gee Dit Horings, 1999 Ma Sê Pa Sê, 1999 Ek Hou Nie Van Werk Nie, 2001 Jaloers-Bokkie!, 2003 In die Middel, 2003 Korrektiewe Afrikaans, 2004 Boeretroos, 2004 So waar as vet, 2005 Vet Pret, 2006 Grootste Treffers, 2005 Vet Pret, 2007 Op Veiling, 2007 Grootste Treffers, 2008 Vet Pret, 2008 Kom Lag 'n Slag, 2009 Ant Hettie, 2022 Loftus in die ou Dae, 2022 Blommetjie Blom, 2022 Maybe it's Time, 2022 Die Laaste Roep, 2024 Ou Bobbejaan, 2022 Hou My Lekker Vas, 2024

Verwysings

Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels Thys die Bosveldklong se amptelike webtuiste

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Sterftes in 2024