Die Paralimpiese Winterspele 1992 (Frans: Les Ve Jeux paralympiques d'hiver) is tussen 25 Maart en 2 April 1992 in Tignes-Albertville, Frankryk, aangebied. Tydens die geleentheid het 365 atlete uit 24 nasies aan 79 items in 3 verskillende sportsoorte deelgeneem.
Dit was die vyfde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste, wat op dieselfde plek as die Olimpiese Winterspele gehou is, asook die eerste sedert die stigting van die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989.
Die Olimpiese Winterspele 1992 is tussen 8 en 23 Februarie in Albertville gehou. Die Paralimpiese Somerspele 1992 is tussen 3 en 14 September in Barcelona aangebied, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid aangbied is.
Sporte 3 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. 20px Alpeski (48) 20px Heg-en-steg-ski (27) 20px Paratweekamp (4)
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1992: Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (USA) 29 20 16 9 45 2 (GER) 36 12 17 9 38 3 raam|23px Verenigde span (EUN) 21 10 8 3 21 4 (AUT) 31 8 3 9 20 5 (FIN) 17 7 3 4 14 6 (FRA) 31 6 4 9 19 7 (NOR) 23 5 5 4 14 8 (SUI) 19 3 8 4 15 9 (CAN) 19 2 4 6 12 10 (POL) 13 2 0 3 5 11 (NZL) – 2 0 0 2 12 (AUS) 5 1 1 2 4 (SWE) 9 1 1 2 4 14 (TCH) 16 0 4 2 6 15 (GBR) 15 0 1 4 5 16 (ITA) 27 0 1 3 4 (ESP) – 0 1 3 4 18 (DEN) 5 0 1 0 1 19 (JPN) 15 0 0 2 2 Totaal (24 NPKs) 365 79 78 78 235
Sien ook Paralimpiese Somerspele 2024 in Parys
Verwysings
Eksterne skakels
Tignes-Albertville 1992 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.
Kategorie:Geskiedenis van Frankryk 1992 Kategorie:Sport in 1992 Kategorie:Sport in Frankryk