Die Paralimpiese Somerspele 2000 (Engels: 2000 Summer Paralympics) is tussen 18 en 29 Oktober 2000 in Sydney, Australië, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 879 atlete uit 104 nasies aan 550 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die elfde Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste in die Suidelike Halfrond.

Die Suid-Afrikaanse span behaal 'n dertiende plek met 38 medaljes (dertien goud, twaalf silwer en dertien brons) en verbeter agt wêreldrekords.

Die Olimpiese Somerspele 2000 is tussen 15 September en 1 Oktober in Sydney gehou.

Sporte 19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (AUS) 285 63 39 47 149 2 (GBR) 215 41 43 47 131 3 (CAN) 166 38 33 25 96 4 (ESP) – 38 30 38 106 5 (USA) – 36 39 34 109 6 (CHN) 87 34 22 17 73 7 (FRA) – 30 28 28 86 8 (POL) 113 19 22 12 53 9 (KOR) 89 18 7 7 32 10 (GER) – 16 41 38 95 11 (CZE) – 15 15 13 43 12 (JPN) 151 13 17 11 41 13 (RSA) – 13 12 13 38 14 (RUS) 89 12 11 12 35 15 (NED) 102 12 9 9 30 16 (IRI) 40 12 4 7 23 17 (MEX) – 10 12 12 34 18 (ITA) – 9 8 10 27 19 (DEN) – 8 8 14 30 20 (SUI) 54 8 4 8 20 21 (HKG) – 8 3 7 18 22 (NGR) – 7 1 5 13 23 (EGY) – 6 12 10 28 24 (BRA) – 6 10 6 22 25 (NZL) – 6 8 4 18 26 (POR) 52 6 5 4 15 27 (TUN) – 6 4 1 11 28 (BLR) – 5 8 10 23 29 (SWE) – 5 6 10 21 30 (THA) 41 5 4 2 11 31 (IRL) 39 5 3 1 9 32 (HUN) 42 4 5 14 23 33 (GRE) – 4 4 3 11 34 (CUB) – 4 2 2 8 35 (UKR) – 3 20 14 37 36 (SVK) 46 3 5 5 13 37 (ISR) – 3 2 1 6 38 (ALG) 8 3 0 0 3 39 (AUT) – 2 7 6 15 40 (NOR) 39 2 6 7 15 41 (ISL) – 2 0 2 4 42 (BEL) – 1 4 4 9 43 (FIN) – 1 3 6 10 44 (TPE) – 1 2 4 7 45 (EST) 10 1 1 3 5 46 (KEN) – 1 1 2 4 47 (PER) – 1 1 0 2 48 (CIV) – 1 0 1 2 49 (BUL) – 1 0 0 1 (JOR) – 1 0 0 1 (ZIM) – 1 0 0 1 52 (FRO) – 0 3 1 4 (UAE) 14 0 3 1 4 54 (ARG) – 0 2 3 5 55 (SLO) – 0 2 2 4 56 (LTU) – 0 2 1 3 57 (KUW) 26 0 1 4 5 58 (BRN) – 0 1 1 2 (PAN) – 0 1 1 2 60 (AZE) – 0 1 0 1 (BIH) – 0 1 0 1 (YUG) 6 0 1 0 1 63 (LAT) 5 0 0 3 3 64 (LBA) 17 0 0 1 1 (PLE) 2 0 0 1 1 (PHI) 2 0 0 1 1 (PUR) – 0 0 1 1 (VEN) – 0 0 1 1 Totaal (68 NPKs) – 550 549 558 1657

Sien ook Paralimpiese Somerspele 2032 in Brisbane

Verwysings

Eksterne skakels

Sydney 2000 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.

Kategorie:Geskiedenis van Australië 2000 Kategorie:Sport in 2000 Kategorie:Sport in Sydney