Die Paralimpiese Somerspele 1996 (Engels: 1996 Summer Paralympics) is tussen 16 en 25 Augustus 1996 in Atlanta, Verenigde State, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 255 atlete uit 104 nasies aan 519 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die tiende Paralimpiese Somerspele wat aangebied is.
Die Suid-Afrikaanse span verwys na hulself as die amakrokokroko en eindig vyftiende met 28 medaljes (tien goud, agt silwer en tien brons). Die span verbeter ook ses wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.
Die Olimpiese Somerspele 1996 is tussen 19 Julie en 4 Augustus in Atlanta gehou.
Sporte 19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Aantal medaljes duimnael duimnael duimnael duimnael Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (USA) – 46 46 65 157 2 (AUS) 166 42 37 27 106 3 (GER) 231 40 58 51 149 4 (GBR) 248 39 42 41 122 5 (ESP) 196 39 31 36 106 6 (FRA) 148 35 29 31 95 7 (CAN) 133 24 21 24 69 8 (NED) 108 17 11 17 45 9 (CHN) 37 16 13 10 39 10 (JPN) 81 14 10 13 37 11 (POL) 61 13 14 8 35 12 (KOR) 65 13 2 15 30 13 (SWE) 111 12 14 11 37 14 (ITA) 79 11 20 14 45 15 (RSA) 40 10 8 10 28 16 (RUS) 70 9 7 11 27 17 (NOR) 42 9 7 4 20 18 (SUI) 45 9 6 6 21 19 (NZL) 30 9 6 3 18 20 (IRI) 30 9 5 3 17 21 (EGY) 31 8 11 11 30 22 (BEL) 38 8 10 7 25 23 (CUB) 10 8 3 0 11 24 (DEN) 45 7 17 17 41 25 (AUT) 49 6 6 10 22 26 (POR) 35 6 4 4 14 27 (HKG) 25 5 5 5 15 28 (ISL) 10 5 4 5 14 29 (HUN) 42 5 2 3 10 30 (FIN) 65 4 5 4 13 31 (MEX) 38 3 5 4 12 32 (EST) 10 3 4 2 9 33 (BLR) 15 3 3 7 13 34 (LTU) – 3 2 6 11 35 (NGR) 8 3 2 3 8 36 (CZE) 43 2 7 1 10 37 (BRA) 60 2 6 13 21 38 (ARG) 56 2 5 2 9 39 (SVK) 28 2 4 5 11 40 (ALG) 9 2 2 3 7 41 (YUG) 10 2 2 0 4 42 (CIV) 2 2 0 0 2 (PAN) 1 2 0 0 2 44 (UKR) 30 1 4 2 7 45 (IRL) 63 1 3 6 10 46 (GRE) 16 1 1 3 5 47 (KUW) 17 1 1 1 3 48 (KEN) 17 1 1 0 2 49 Chinees Taipei (TPE) 14 1 0 2 3 50 (DOM) 2 1 0 0 1 (PER) 3 1 0 0 1 52 (ISR) 40 0 4 5 9 53 (SLO) 14 0 2 3 5 54 (TUN) 3 0 2 0 2 55 (BUL) 6 0 1 1 2 56 (JOR) 5 0 1 0 1 57 (MDA) 5 0 0 2 2 (THA) 7 0 0 2 2 59 (JAM) 3 0 0 1 1 (URU) 1 0 0 1 1 Totaal (60 NPKs) – 517 516 541 1574
Galery
Sien ook Paralimpiese Somerspele 1984 in New York Stad en Stoke Mandeville (VK) Paralimpiese Winterspele 2002 in Salt Lake City Paralimpiese Somerspele 2028 in Los Angeles
Verwysings
Eksterne skakels
Atlanta 1996 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.
Kategorie:Atlanta 1996 1996 Kategorie:Sport in 1996