Die Paralimpiese Somerspele 1976 (Engels: 1976 Summer Paralympics, Frans: Les Ve Paralympiques d'été), destyds bekend as die Torontolympiad – 1976 Olimpiade vir Liggaamlik Gestremdes, is tussen 4 en 12 Augustus 1976 in Toronto, Kanada, aangebied. Tydens die geleentheid het 1 271 atlete uit 40 nasies aan 448 items in 13 verskillende sportsoorte deelgeneem.
Dit was die vyfde Paralimpiese Spele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.
Suid-Afrika helaal die negentiende plek met 'n totaal van 26 medaljes (ses goud, nege silwer en elf brons).
Die Olimpiese Somerspele 1976 is tussen 17 Julie en 1 Augustus in Montreal gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1976 is in Örnsköldsvik, Swede, aangebied.
Sporte 13 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van die Paralimpiese boikot van 1976 Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (USA) – 66 44 45 155 2 (NED) 58 45 25 14 84 3 (ISR) – 40 13 16 69 4 (FRG) – 37 34 26 97 5 (GBR) 87 29 28 37 94 6 (CAN) – 25 26 26 77 7 (POL) – 24 17 12 53 8 (FRA) – 23 21 14 58 9 (SWE) – 21 28 25 74 10 (AUT) – 18 16 17 51 11 (AUS) – 16 18 7 41 12 (MEX) – 16 14 9 39 13 (FIN) 50 12 20 18 50 14 (JPN) – 10 6 3 19 15 (SUI) – 9 12 10 31 16 (NOR) – 9 6 4 19 17 (BEL) – 7 7 8 22 18 (NZL) – 7 1 5 13 19 (RSA) – 6 9 11 26 20 (EGY) – 5 2 1 8 21 (IRL) – 4 10 6 20 22 (ESP) – 4 6 2 12 23 (ARG) – 3 4 7 14 24 (DEN) – 3 0 3 6 25 (ITA) – 2 5 11 18 26 (INA) – 2 1 3 6 27 (KOR) – 1 2 1 4 28 (BIR) – 1 1 1 3 29 (PER) – 1 0 2 3 30 (HUN) – 1 0 1 2 31 (HKG) – 0 1 2 3 32 (BRA) – 0 1 0 1 33 (GUA) – 0 0 1 1 Totaal (33 NPKs) – 447 378 348 1173
Sien ook Paralimpiese Winterspele 2010 in Vancouver
Verwysings
Eksterne skakels
Toronto 1976 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.
Kategorie:Toronto Kategorie:Geskiedenis van Kanada Kategorie:Sportkompetisies in Kanada 1976 Kategorie:Sport in 1976