Die Paralimpiese Winterspele 1994 (Noors: Paralympiske vinterleker 1994) is tussen 10 en 19 Maart 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Tydens die geleentheid het 469 atlete uit 31 nasies aan 133 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die sesde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste, wat nie in dieselfde jaar van die Paralimpiese Somerspele gehou is nie.
Die Olimpiese Winterspele 1994 is tussen 12 en 27 Februarie in Lillehammer gehou.
Sporte 5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. 20px Alpeski (66) 20px Heg-en-steg-ski (48) 20px Paratweekamp (10) 20px Sleehokkie (8) 20px Ysslee (1)
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Aantal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1994: Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 43 29 22 13 64 2 (GER) 43 25 21 18 64 3 (USA) 30 24 12 7 43 4 (FRA) 26 14 6 11 31 5 (RUS) 27 10 12 8 30 6 (AUT) 38 7 16 12 35 7 (FIN) 18 7 6 11 24 8 (SWE) 27 3 3 2 8 9 (AUS) 6 3 2 4 9 10 (NZL) – 3 0 3 6 11 (SUI) 19 2 9 5 16 12 (POL) 15 2 3 5 10 13 (ESP) – 1 6 3 10 14 (CAN) 34 1 2 5 8 15 (NED) 6 1 0 3 4 16 (DEN) 3 1 0 2 3 17 (ITA) 24 0 7 6 13 18 (JPN) 26 0 3 3 6 19 (SVK) 11 0 3 2 5 20 (KAZ) 2 0 1 0 1 21 (GBR) 23 0 0 5 5 22 (BEL) 2 0 0 1 1 (CZE) 6 0 0 1 1 (EST) 13 0 0 1 1 (LIE) 1 0 0 1 1 Totaal (31 NPKs) 469 133 134 132 399
Sien ook Paralimpiese Winterspele 1980 in Geilo
Verwysings
Eksterne skakels
Lillehammer 1994 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.
Kategorie:Geskiedenis van Noorweë Kategorie:Lillehammer 1994 Kategorie:Sport in 1994 Kategorie:Sport in Noorweë