Die Paralimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第七回パラリンピック冬季競技大会 Dai Shichi-kai Pararinpikku Tōkikyōgi Taikai) is tussen 5 en 14 Maart 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het 562 atlete uit 31 nasies aan 122 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die sewende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste buite Europa.
Die Olimpiese Winterspele 1998 is tussen 7 en 22 Februarie in Nagano gehou.
Sporte 5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. 20px Alpeski (54) 20px Heg-en-steg-ski (39) 20px Paratweekamp (12) 20px Sleehokkie (1) 20px Ysslee (16)
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrikaanse deelname Dit was die eerste Paralimpiese Winterspele waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar dié land kon geen medaljes verower nie.
Aantal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1998: Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 43 18 9 13 40 2 (GER) 40 14 17 13 44 3 (USA) 49 13 8 13 34 4 (JPN) 67 12 16 13 41 5 (RUS) 35 12 10 9 31 6 (SUI) 19 10 5 8 23 7 (ESP) – 8 0 0 0 8 (AUT) 34 7 16 11 34 9 (FIN) 21 7 5 7 19 10 (FRA) 25 5 9 8 22 11 (NZL) – 4 1 1 6 12 (ITA) 21 3 4 3 10 13 (CZE) 6 3 3 1 7 14 (UKR) 11 3 2 4 9 15 (CAN) 32 1 9 5 15 16 (AUS) 4 1 0 1 2 (DEN) 3 1 0 1 2 18 (SVK) 18 0 6 4 10 19 (SWE) 24 0 1 5 6 20 (NED) 3 0 1 1 2 21 (POL) 26 0 0 2 2 Totaal (31 NPKs) 562 122 122 123 367
Sien ook Paralimpiese Somerspele 1964 in Tokio Paralimpiese Somerspele 2020 in Tokio
Verwysings
Eksterne skakels
Nagano 1998 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.
Kategorie:Nagano Kategorie:Geskiedenis van Japan Kategorie:Sportkompetisies in Japan 1998 Kategorie:Sport in 1998