Die Paralimpiese Winterspele 2006 (Italiaans: IX Giochi paralimpici invernali) is tussen 10 en 19 Maart 2006 in Turyn, Italië, aangebied. Tydens die geleentheid het 474 atlete uit 38 nasies aan 58 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die negende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is.

Die Olimpiese Winterspele 2006 is tussen 10 en 26 Februarie in Turyn gehou.

Toewysing duimnael|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2006 As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2006 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2006. Turyn is op 19 Junie 1999 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2006. Ander kandidate was: Sion, Helsinki, Klagenfurt, Poprad-Tatry en Zakopane.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2006 Stad Land Rondte 1 Turyn 53 Sion 36 Helsinki – Klagenfurt – Poprad-Tatry – Zakopane –

Sporte duimnael|Rolstolysbal tydens die Paralimpiese Winterspele 2006 5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. 20px Alpeski (24) 20px Heg-en-steg-ski (20) 20px Paratweekamp (12) 20px Rolstoelysbal (1) 20px Sleehokkie (1)

Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die aantal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie

Maart 2006 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 Items 20px Alpeski24242424 24 20px Heg-en-steg-ski66224 20 20px Paratweekamp66 12 20px Rolstoelysbal●●●●●●1 1 20px Sleehokkie●●●●●●1 1 Totaal 8 10 2 10 6 2 6 6 8 58SeremoniesOSSS

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname Suid-Afrika het aan hierdie Paralimpiese Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Aantal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2006: duimnael|400px|Aantal atlete volgens deelnemende nasies in 2006: Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (RUS) 29 13 13 7 33 2 (GER) 35 8 5 5 18 3 (UKR) 12 7 9 9 25 4 (FRA) 19 7 2 6 15 5 (USA) 56 7 2 3 12 6 (CAN) 35 5 3 5 13 7 (AUT) 25 3 4 7 14 8 (JPN) 40 2 5 2 9 9 (ITA) 39 2 2 4 8 10 (POL) 11 2 0 0 2 11 (BLR) – 1 6 2 9 12 (NOR) 29 1 1 3 5 13 (AUS) 10 0 1 1 2 (SVK) 17 0 1 1 2 (ESP) 9 0 1 1 2 (SUI) 21 0 1 1 2 17 (CZE) 5 0 1 0 1 (GBR) 20 0 1 0 1 19 (SWE) 19 0 0 1 1 Totaal (19 NPKs) – 58 58 58 174

Sien ook Paralimpiese Somerspele 1960 in Rome Paralimpiese Winterspele 2026 in Milaan en Cortina d'Ampezzo

Verwysings

Eksterne skakels

Torino 2006 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.

Kategorie:Geskiedenis van Italië 2006 Kategorie:Sport in 2006 Kategorie:Turyn