Die Paralimpiese Winterspele 2014 (Russies: Зимние Паралимпийские игры 2014, tr. Zimniye Paralimpiyskiye igry 2014) is tussen 7 en 16 Maart 2014 in Sotsji, Rusland, aangebied. Tydens die geleentheid het 538 atlete uit 45 nasies aan 72 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die elfde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste in Rusland.
duimnael|links|'n Uitsig oor Sotsji se Olimpiese park met die Kaukasus op die agtergrond Suid-Afrika het nie aan hierdie Paralimpiese Winterspele deelgeneem nie.
Die Olimpiese Winterspele 2014 is tussen 7 en 23 Februarie in Sotsji gehou.
Toewysing duimnael|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2014 As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2014 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2014. Sotsji is op 4 Julie 2007 in Guatemala-stad deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2014. Ander kandidate was: Pyeongchang en Salzburg.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2014 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Sotsji 34 51 Pyeongchang 36 47 Salzburg 25 —
Sporte duimnael|Rolstoelysbal tydens die Paralimpiese Winterspele 2014 5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. 20px Alpeski (32) 20px Heg-en-steg-ski (20) 20px Paratweekamp (18) 20px Rolstoelysbal (1) 20px Sleehokkie (1)
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Maart 20147Vr8Sa9So10Ma11Di12Wo13Do14Vr15Sa16SoItems Seremonies OS SS 20px Alpeski | | style="background-color:#ffcc00;" |6 | style="background-color:#ffcc00;" |3 | style="background-color:#ffcc00;" |3 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |3 | style="background-color:#ffcc00;" |3 | style="background-color:#ffcc00;" |8 | style="background-color:#ffcc00;" |3 | style="background-color:#ffcc00;" |3 | 32 20px Heg-en-steg-ski
| style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | | style="background-color:#ffcc00;" |6
| style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |6 | 20 20px Paratweekamp | | style="background-color:#ffcc00;" |6
| style="background-color:#ffcc00;" |6
| style="background-color:#ffcc00;" |6
| 18 20px Rolstoelysbal | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | 1 20px Sleehokkie | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | 1 Totaal 12 5 7 6 9 3 14 7 9 72 Kumulatief 12 17 24 30 39 42 56 63 72 Maart 20147Vr8Sa9So10Ma11Di12Wo13Do14Vr15Sa16SoItems
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2014 duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Paralimpiese Winterspele 2014 deelgeneem het nie. Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (RUS) 68 30 28 22 80 2 (GER) 13 9 5 1 15 3 (CAN) 54 7 2 7 16 4 (UKR) 23 5 9 11 25 5 (FRA) 14 5 3 4 12 6 (SVK) 16 3 2 2 7 7 (JPN) 20 3 1 2 6 8 (VSA) 74 2 7 9 18 9 (AUT) 13 2 5 4 11 10 (GBR) 12 1 3 2 6 11 (NOR) 31 1 2 1 4 (SWE) 22 1 2 1 4 13 (ESP) 7 1 1 1 3 14 (NED) 7 1 0 0 1 (SUI) 8 1 0 0 1 16 (FIN) 13 0 1 0 1 (NZL) 3 0 1 0 1 18 (BLR) 10 0 0 3 3 19 (AUS) 9 0 0 2 2 Totaal (19 NPKs) 417 72 72 72 216
Verwysings
Eksterne skakels
Sochi 2014 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.
Kategorie:Geskiedenis van Rusland 2014 Kategorie:Sotsji Kategorie:Sport in 2014 Kategorie:Sport in Rusland