Die Paralimpiese Winterspele 2010 (Engels: 2010 Winter Paralympics, Frans: Les Xes Jeux paralympiques d'hiver) is tussen 12 en 21 Maart 2010 in Vancouver, Kanada, aangebied. Enkele van die items is in die nabygeleë Whistler gehou. Dit was die tiende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die tweede keer dat Paralimpiese Spele in Kanada beslis is. 'n Rekord van 44 lande het hieraan deelgeneem.
Die Olimpiese Winterspele 2010 is tussen 12 en 28 Februarie in Vancouver gehou.
Toewysing duimnael|links|upright|Miga, een van die gelukbringers van die Paralimpiese Winterspele 2010 duimnael|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2010 As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2010 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2010. Vancouver is op 2 Julie 2003 in Praag deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2010. Ander kandidate was: Pyeongchang en Salzburg.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2010 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Vancouver 40 56 Pyeongchang 51 53 Salzburg 16 —
Sporte duimnael|Rolstolysbal tydens die Paralimpiese Winterspele 2010 5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. 20px Alpeski (30) 20px Heg-en-steg-ski (20) 20px Paratweekamp (12) 20px Rolstoelysbal (1) 20px Sleehokkie (1)
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die aantal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Maart 201012Vr13Sa14So15Ma16Di17Wo18Do19Vr20Sa21SoItems 20px Alpeski4242666 30 20px Heg-en-steg-ski24626 20 20px Paratweekamp66 12 20px Rolstoelysbal●●●●●●●1 1 20px Sleehokkie●●●●●●1 1 Totaal 6 6 6 4 8 12 6 10 6 64SeremoniesOSSS
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrikaanse deelname Suid-Afrika het aan hierdie Paralimpiese Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.
Aantal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2010 duimnael|Die Paralimpiese vlam word tydens die openingseremonie aangesteek Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (GER) 20 13 5 6 24 2 (RUS) 31 12 16 10 38 3 (CAN) 55 10 5 4 19 4 (SVK) 13 6 2 3 11 5 (UKR) 19 5 8 6 19 6 (USA) 50 4 5 4 13 7 (AUT) 19 3 4 4 11 8 (JPN) 42 3 3 5 11 9 (BLR) 9 2 0 7 9 10 (FRA) 21 1 4 1 6 11 (ITA) 35 1 3 3 7 12 (NOR) 27 1 3 2 6 13 (ESP) 5 1 2 0 3 (SUI) 15 1 2 0 3 15 (NZL) 2 1 0 0 1 16 (AUS) 11 0 1 3 4 17 (FIN) 5 0 1 1 2 18 (KOR) 25 0 1 0 1 19 (SWE) 26 0 0 2 2 20 (CZE) 19 0 0 1 1 (POL) 12 0 0 1 1 Totaal (21 NPKs) 461 64 65 63 192
Sien ook Paralimpiese Somerspele 1976 in Toronto
Verwysings
Eksterne skakels
Vancouver 2010 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.
Kategorie:Vancouver Kategorie:Geskiedenis van Kanada Kategorie:Sportkompetisies in Kanada 2010 Kategorie:Sport in 2010