Die Olimpiese Somerspele 1988 (Koreaans: hangoel: 서울 하계 올림픽; hanja: 서울 夏季 올림픽; Seoul Hagye Ollimpik), amptelik bekend as die Spele van die XXIVste Olimpiade, is tussen 17 September en 2 Oktober 1988 in Seoel, Suid-Korea, aangebied. Seoel is in 1981 tydens 'n kongres in Baden-Baden verkies (bo die Japannese stad Nagoja).
duimnael|links|Die Olimpiese Stadion in Seoel Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1964 in Tokio die tweede Somerspele, wat in Asië beslis is en die laaste, wat tydens die Koue Oorlog plaasgevind het. Tydens die spele het twee van die wêreld se dominante sportnasies vir die laaste keer deelgeneem, die Duitse Demokratiese Republiek en die Sowjetunie; albei lande is nog voor die volgende spele ontbind.
Noord-Korea (ondersteun deur sy bondgenoot Kuba), wat hom sedert die Korea-oorlog nog steeds in staat van oorlog met die suide bevind, het die spele geboikot; die laaste boikot van Olimpiese spele. Dit was ook die laaste spele waar Suid-Afrika weens sy Apartheidsbeleid nie kon deelneem nie. Ethiopië, Albanië en die Seychelle het nie op die IOK se uitnodigings gereageer nie. Nicaragua het as gevolg van atletiese en finansiële oorwegings nie deelgeneem nie. Die deelname van Madagaskar is verwag, maar dié land het weens finansiële redes onttrek.
Die Olimpiese Winterspele 1988 is in Calgary, Kanada, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1988 is tussen 15 en 24 Oktober in Seoel gehou.
Toewysing duimnael|links|Die Olimpiese vlam word tydens die openingseremonie in die Olimpiese Stadion in Seoel aangesteek duimnael|upright|Fakkel van die Olimpiese Somerspele 1988 in Seoel Seoel is op 30 September 1981 in Baden-Baden deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1988. Die enigste ander kandidaat was Nagoja.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1988 Stad Land Rondte 1 Seoel 52 Nagoja 27
Sporte 23 Olimpiese sportsoorte in 237 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 241 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.
20px Bofbal, 20px Bowling, 20px Judo (vroue), 20px Pluimbal en 20px Taekwondo is as demonstrasiesporte aangebied.
Stadions 31 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1988 gebruik:
Seoel Sportkompleks duimnael|'n Suid-Koreaanse danser met vlag tydens die openingseremonie duimnael|In die Olimpiese swembad is die watersportwedstryde aangebied duimnael|Die Olimpiese Park van Seoel met die Wêreldvredepoort (regs) duimnael|Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 1988 StadionSporteKapasiteit Jamsil Bofbalstadion Bofbal (demonstrasie) 30 306 Jamsil Gimnasium Basketbal, Vlugbal (eindstryd) 13 409 Jamsil Binnenshuise swembad Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo 8 000 Jamsil Studentegimnasium Boks 7 500 Olimpiese Stadion Seoel Atletiek, Ruitersport (individuele springeindstryd), Sokker (eindstryd) 69 950
Olimpiese Park StadionSporteKapasiteit Mongchon Tosong Moderne vyfkamp (hardloop) 10 000 Olimpiese Skermgimnasium Skermsport, Moderne vyfkamp (skermsport) 7 000 Olimpiese Gimnastieksaal Gimnastiek 14 730 Olimpiese Tennissentrum Tennis 15 000 Olimpiese Velodrome Fietsry (baan) 6 000 Olimpiese Gewigoptelgimnasium Gewigoptel 4 000
Nuwe sportplekke StadionSporteKapasiteit Busan Seiljagsentrum Seilvaart 80 Hanrivier Regattakursus/Kanoterrein Kanovaart, Roei 25 000 Hanyang Universiteitsgimnasium Vlugbal (groepuitdunne) 8 000 Saemaul Sportsaal Vlugbal (groepuitdunne) 4 500 Sangmu Gimnasium Stoei 5 000 Seoel Ruitersportpark Ruitersport (alle gebeure behalwe vir die individuele springeindstryd), Moderne vyfkamp (perdry) 30 000 Seoel Nasionale Universiteitsgimnasium Pluimbal (demonstrasie), Tafeltennis 5 000 Suwon Gimnasium Handbal 6 000
Bestaande sportplekke StadionSporteKapasiteit Hwarang Boogskietveld Boogskiet 1 200 Jangchung Gimnasium Judo, Taekwondo (demonstrasie) 7 000 Koninklike Bowling-sentrum Bowling (demonstrasie) Nie gelys nie Seongnam-stadion Veldhokkie 23 262 Strate van Seoel Atletiek (20 km/50 km-loop, maraton) Nie gelys nie Taenung Internasionale Skietbaan Moderne vyfkamp (skietsport), Skyfskiet 2 505 Tongillo Padkursus Fietsry (individuele padwedloop, padspan tydtoets) 800
Sokkerstadions StadionSporteKapasiteit Busan Gudeok-stadion Sokker (groepuitdunne) 30 000 Daegu Burgerlike Stadion Sokker (groepuitdunne) 23 278 Daejeon Hanbat-stadion Sokker (groepuitdunne) 30 000 Dongdaemun-stadion Sokker (groepuitdunne) 26 383 Gwangju-stadion Sokker (groepuitdunne) 30 000
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
DatumSeptemberOktober17Sa18So19Ma20Di21Wo22Do23Vr24Sa25So26Ma27Di28Wo29Do30Vr1Sa2So 20px Atletiek335854491 20px Basketbal●●●●●●●●●●●●11 20px Boks●●●●●●●●●●●●●66 20px Boogskiet●●●22 20px Fietsry11●1●411 20px Gesinchroniseerde swem●●●11 20px Gewigoptel1111111111 20px Gimnastiek●●111164●1 20px Handbal●●●●●●●●●●11 20px Judo1111111 20px Kanovaart●●●●66 20px Moderne vyfkamp●●●●2 20px Roei●●●●●77 20px Ruitersport●●●2●1211 20px Seilvaart●●●●●●8 20px Sierduik●1●1●1●1 20px Skermsport●1111●1111 20px Skyfskiet2222122 20px Sokker●●●●●●●●●1 20px Stoei●●343●●334 20px Swem●4●55566 20px Tafeltennis●●●●●●●22 20px Tennis●●●●●●●●●●22 20px Veldhokkie●●●●●●●●●●●11 20px Vlugbal●●●●●●●●●●●1●●1 20px Waterpolo●●●●●●1 Totaal 0 5 7 9 14 17 12 30 26 9 15 9 11 36 37 9 Seremonies OS SSDatum17Sa18So19Ma20Di21Wo22Do23Vr24Sa25So26Ma27Di28Wo29Do30Vr1Sa2SoSeptemberOktober
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1988:
Gasheerstad Seoel duimnael|400px|Kaart van die Olimpiese boikot van 1988 Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (URS) 514 55 31 46 132 2 (GDR) 291 37 35 30 102 3 (USA) 615 36 31 27 94 4 (KOR) 467 12 10 11 33 5 (FRG) 404 11 14 15 40 6 (HUN) 203 11 6 6 23 7 (BUL) 186 10 12 13 35 8 (ROU) 64 7 11 6 24 9 (FRA) 309 6 4 6 16 10 (ITA) 286 6 4 4 14
Sien ook Olimpiese Winterspele 2018 in Pyeongchang
Verwysings
Bronne Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1988 – Band 1 Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1988 – Band 2
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Seoul 1988 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Olympics 1984 to 2000
Kategorie:Geskiedenis van Suid-Korea 1988 1988 Kategorie:Seoel Kategorie:Sport in 1988