Die Olimpiese Somerspele 1984 (Engels: 1984 Summer Olympics), amptelik bekend as die Spele van die XXIIIste Olimpiade, is tussen 28 Julie en 12 Augustus 1984 in Los Angeles, Verenigde State, aangebied. Geen ander stede het aansoek gedoen om die Spele te organiseer nie en daar was dus geen stemming nie.

duimnael|links|Los Angeles Memorial Coliseum Verskeie lande het die spele geboikot omrede die Verenigde State die Spele in Moskou geboikot het. Van die lande sluit in: die Sowjetunie, Duitse Demokratiese Republiek en Kuba. Albanië, Libië en Iran het weens ander redes – vermoedelik politiese – hierdie spele geboikot. Desondanks het 140 lande deelgeneem, 'n nuwe rekord.

Die Olimpiese Winterspele 1984 is in Sarajevo, Joego-Slawië, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1984 vir atlete met breinverlamming, gesigsgestremde atlete, atlete met amputasies en les autres is tussen 17 en 30 Junie in New York Stad, Verenigde State, gehou, terwyl dié vir rolstoelatlete tussen 22 Julie en 1 Augustus in Stoke Mandeville, Verenigde Koninkryk, gehou is.

Toewysing Los Angeles is op 18 Mei 1978 in Athene deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1984. Die enigste ander kandidaat was Teheran, maar het voor die stemming hulself onttrek, nadat die Irannese Rewolusie in Januarie 1978 uitgebreek het.

Sporte 21 Olimpiese sportsoorte in 221 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 226 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.

20px Bofbal en 20px Tennis is as demonstrasiesporte aangebied.

Stadions 31 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1984 gebruik:

Los Angeles duimnael|Openingseremonie van die Olimpiese Somerspele 1984 duimnael|In die Pauley Paviljoen is die gimnastiekwedstryde beslis duimnael|Die Forum het die basketbalwedstryde gehuisves duimnael|In die Los Angeles Memorial Sports Arena is bokswedstryde aangebied duimnael|Die Olimpiese Skietbaan tydens die Olimpiese Somerspele 1984 duimnael|Die 400 meter-baan tydens die Olimpiese Somerspele 1984 StadionSporteKapasiteit Albert Gersten Paviljoen Gewigoptel 4 156 Eagle's Nest Arena Judo 4 200 Los Angeles Memorial Coliseum Atletiek, seremonies (opening/sluiting) 92 516 Los Angeles Memorial Sports Arena Boks 15 700 Olimpiese Swemstadion Sierduik, Swem, Gesinchroniseerde swem 16 500 Pauley Paviljoen Gimnastiek 12 829 Strate van Los Angeles Atletiek (20 km/50 km-loop, maraton) Nie gelys nie

Elders in Suid-Kalifornië {| class="wikitable sortable" style="width:780px;" !width=40%|Stadion !width=40%|Ligging ! class="unsortable" style="width:45%;"|Sporte !width=10%|Kapasiteit |- | Anaheim Convention Center || Anaheim || Stoei || 7 200 |- | Artesia Freeway || Gardena tot Riverside || Fietsry (padspan tydtoets) || Nie gelys nie|- | Coto de Caza || Coto de Caza || Moderne vyfkamp (skermsport, perdry, hardloop, skietsport) || 8 000 |- | El Dorado Park || Long Beach || Boogskiet || 4 000 |- | Fairbanks Ranch Country Club || Rancho Santa Fe || Ruitersport (uithouvermoë) || 50 000 |- | The Forum || Inglewood || Basketbal || 17 505 |- | Heritage Park Aquatic Center || Irvine || Moderne vyfkamp (swem) || 8 000 |- | Casitasmeer || Ventura County || Kanovaart, Roei || 4 680 |- | Long Beach Arena || Long Beach || Vlugbal || 12 000 |- | Long Beach Convention Center || Long Beach || Skermsport || 2 500 |- | Long Beach Shoreline Marina || Long Beach || Seilvaart || Nie gelys nie Olimpiese Velodrome Carson Fietsry (baan) 8 400 Prado Regional Park Chino Skyfskiet 5 000 Raleigh Runnels Memorial Pool Malibu Waterpolo 5 000 Rose Bowl Pasadena Sokker (eindstryd) 103 300 Santa Anita Park Arcadia Ruitersport 33 500 Santa Monica College Santa Monica Atletiek (maraton – begin) Nie gelys nie Strate van Mission Viejo Fietsry (individuele padwedloop) Nie gelys nie Strate van Santa Monica Atletiek (maraton) Nie gelys nie Titan Gymnasium Fullerton Handbal 3 300 Weingartstadion Monterey Park Veldhokkie 22 000

Ander sportplekke StadionLiggingSporteKapasiteit Harvardstadion Boston, Massachusetts Sokker 30 323 Navy–Marine Corps Memorial Stadium Annapolis, Maryland Sokker 34 000 Stanfordstadion Stanford, Kalifornië Sokker 85 500

Demonstrasiesporte StadionSporteKapasiteit Dodgerstadion Bofbal 56 000 Los Angeles Tennis Center Tennis 5 800

Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie

DatumJulieAugustus28Sa29So30Ma31Di1Wo2Do3Vr4Sa5So6Ma7Di8Wo9Do10Vr11Sa12So 20px Atletiek2348435111 20px Basketbal●●●●●●●●●1●1 20px Boks●●●●●●●●●●●●12 20px Boogskiet●●●2 20px Fietsry21●1●31 20px Gesinchroniseerde swem●●●1●1 20px Gewigoptel1111111111 20px Gimnastiek●●111164●●1 20px Handbal●●●●●●●●●1●1 20px Judo11111111 20px Kanovaart●●●●66 20px Moderne vyfkamp●●●2 20px Roei●●●●●68 20px Ruitersport●●●21●111 20px Seilvaart●●●●●●6 20px Sierduik●1●1●1●1 20px Skermsport●1111111●1 20px Skyfskiet2131121 20px Sokker●●●●●●●●●1 20px Stoei●●334●●334 20px Swem455555 20px Veldhokkie●●●●●●●●●●●●11 20px Vlugbal●●●●●●●●●●1●1 20px Waterpolo●●●●●●1 Totaal 0 9 8 13 10 12 16 25 21 10 5 14 11 20 43 3 Seremonies OS SSDatum28Sa29So30Ma31Di1Wo2Do3Vr4Sa5So6Ma7Di8Wo9Do10Vr11Sa12SoJulieAugustus

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1984:

Gasheerstad Los Angeles duimnael|400px|Kaart van die Olimpiese boikotte van 1976, 1980 en 1984 Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (USA) 615 83 61 30 174 2 (ROU) 125 20 16 17 53 3 (FRG) 394 17 19 23 59 4 (CHN) 219 15 8 9 32 5 (ITA) 305 14 6 12 32 6 (CAN) 439 10 18 16 44 7 (JPN) 247 10 8 14 32 8 (NZL) 130 8 1 2 11 9 (YUG) 143 7 4 7 18 10 (KOR) 204 6 6 7 19

Sien ook Olimpiese Somerspele 1904 in St. Louis Olimpiese Winterspele 1932 in Lake Placid Olimpiese Somerspele 1932 in Los Angeles Olimpiese Winterspele 1960 in Squaw Valley Olimpiese Winterspele 1980 in Lake Placid Olimpiese Somerspele 1996 in Atlanta Olimpiese Winterspele 2002 in Salt Lake City Olimpiese Somerspele 2028 in Los Angeles

Verwysings

Bronne Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1984 – Band 1 Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1984 – Band 2

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Los Angeles 1984 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Olympics 1984 to 2000

Kategorie:Sport in Los Angeles 1984 1984 Kategorie:Sport in 1984