Die Olimpiese Somerspele 1976 (Engels: 1976 Summer Olympics, Frans: Les XXIes olympiques d'été), amptelik bekend as die Spele van die XXIste Olimpiade, is tussen 17 Julie en 1 Augustus 1976 in Montreal, Kanada, aangebied. Ander stede, wat as kandidate vir die organisering van die Spele aangewys is, was Moskou en Los Angeles. Moskou was die gunsteling, maar desondanks het die Internasionale Olimpiese Komitee in 1969 in Amsterdam besluit om die Spele aan Montreal toe te ken, nadat die destydse burgemeester, Jean Drapeau, beloof het om 'n "eenvoudige Spele" te organiseer.
duimnael|links|Die Olimpiese Stadion in Montreal Dit is die eerste en tot dusver enigste Olimpiese Somerspele wat Kanada aangebied het. Dié land het later wel die Olimpiese Winterspele van 1988 en 2010 aangebied. Kanada is die enigste gasheerland van 'n Olimpiese Somerspele om sonder 'n Olimpiese oorwinning te bly.
22 Afrikalande (en sommige ander) het die Spele weens Nieu-Seeland se deelname geboikot nadat die All Blacks in 1976 Suid-Afrika onder Apartheid besoek het. Hulle het 'n wedstryd teen die Springbokke gespeel en sodoende die internasionale verbanning van Suid-Afrika verbreek.
Die Olimpiese Winterspele 1976 is in Innsbruck, Oostenryk, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1976 is tussen 3 en 11 Augustus in Toronto gehou.
Toewysing duimnael|links|upright|Jean Doré, president van die Kanadese reëlingskomitee duimnael|upright|Fakkel van die Olimpiese Somerspele 1976 in Montreal Montreal is op 12 Mei 1970 in Amsterdam deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1976. Ander kandidate was: Moskou en Los Angeles. Moskou sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Somerspele 1980 en Los Angeles vir die daaropvolgende Olimpiese Somerspele 1984 word.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1976 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Montreal 25 41 Moskou 28 28 Los Angeles 17 —
Sporte 21 Olimpiese sportsoorte in 198 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 198 goue medaljes oorhandig.
Stadions 27 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1976 gebruik:
Olimpiese Park duimnael|Die Olimpiese stadion langs die Montreal Botaniese Tuin duimnael|Die Velodrome (voorgrond) en die Olimpiese stadion in Montreal duimnael|Die Olimpiese Dorp in Montreal duimnael|In die Olimpiese Velodrom is die baanfietsrywedstryde beslis duimnael|In die Olimpiese swembad is die watersportwedstryde aangebied StadionSporteKapasiteit Centre Pierre Charbonneau Stoei 2 700 Maurice Richard Arena Boks, Stoei 4 750 Montreal Botaniese tuin Atletiek (20 km-loop), Moderne vyfkamp (hardloop) Nie gelys nie Olimpiese swembad Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Waterpolo (eindstryd) 10 000 Olimpiese Stadion Montreal Atletiek, seremonies (opening/sluiting), Ruitersport (springspaneindstryd), Sokker (eindstryd) 70 000 Olimpiese Velodrome Fietsry (baan), Judo 2 600
Groter Montreal StadionSporteKapasiteit Centre Étienne Desmarteau Basketbal (groepuitdunne) 2 200 Complexe sportif Claude-Robillard Handbal, Waterpolo 2 755 (Waterpolo)4 721 (Handbal) Notre Dame-eiland Kanovaart, Roei 27 000 Molsonstadion, McGill-universiteit Veldhokkie 19 500 Montreal Forum Basketbal (eindstryd), Boks (eindstryd), Gimnastiek, Handbal (eindstryd), Vlugbal (eindstryd) 18 000 Mont Royal Park Fietsry (individuele padwedloop) 4 400 Paul Sauvé Arena Vlugbal (groepuitdunne) 4 000 Quebec Autoroute 40 Fietsry (padspan tydtoets) Nie gelys nie St. Michel Arena Gewigoptel 2 000 Strate van Montreal Atletiek (maraton) Nie gelys nie Winterstadion, Universiteit van Montreal Skermsport, Moderne vyfkamp (skermsport) 2 461
Sokkerstadions StadionSporteKapasiteit Lansdowne Park (Ottawa) Sokker 30 000 Sherbrooke-stadion (Sherbrooke) Sokker 10 000 Varsity-stadion (Toronto) Sokker 21 739
Handbalstadions StadionSporteKapasiteit Pavilion de l'éducation physique et des sports de l'Université Laval (Quebecstad) Handbal 3 732 Sherbrooke Sportpaleis (Sherbrooke) Handbal 4 400
Ander sportplekke StadionSporteKapasiteit Olimpiese Boogskietveld (Joliette) Boogskiet 2 000 Olimpiese Ruitersentrum (Bromont) Ruitersport (alle gebeure behalwe vir die springspan-eindstryd), Moderne vyfkamp (perdry) 35 000 Olimpiese Skietbaan (L'Acadie) Moderne vyfkamp (skietsport), Skyfskiet 1 000 Portsmouth Olimpiese hawe (Kingston) Seilvaart Nie gelys nie
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
DatumJulieAugustus17Sa18So19Ma20Di21Wo22Do23Vr24Sa25So26Ma27Di28Wo29Do30Vr31Sa1So 20px Atletiek23465548 20px Basketbal●●●●●●●●11 20px Boks●●●●●●●●●●●●11 20px Boogskiet●●●2 20px Fietsry11●1●21 20px Gewigoptel1111111111 20px Gimnastiek●11246 20px Handbal●●●●●●2 20px Judo111111 20px Kanovaart●●65 20px Moderne vyfkamp●●●●2 20px Roei●●●●●68 20px Ruitersport●●11111 20px Seilvaart●●●●●●●51 20px Sierduik●1●1●1●1 20px Skermsport●11111●111 20px Skyfskiet1111●21 20px Sokker●●●●●●●●●1 20px Stoei●●●●10●●●●10 20px Swem2434445 20px Veldhokkie●●●●●●●●●●●1 20px Vlugbal●●●●●●●●●●●2 20px Waterpolo●●●●●●●1 Totaal 0 4 7 8 9 14 11 26 21 10 12 11 8 17 36 1 Seremonies OS SSDatum17Sa18So19Ma20Di21Wo22Do23Vr24Sa25So26Ma27Di28Wo29Do30Vr31Sa1SoJulieAugustus
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1976:
Gasheerstad Montreal duimnael|400px|Kaart van die Olimpiese boikotte van 1976, 1980 en 1984 Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (URS) 412 49 41 35 125 2 (GDR) 274 40 25 25 90 3 (USA) 403 34 35 25 94 4 (FRG) 289 10 12 17 39 5 (JPN) 215 9 6 10 25 6 (POL) 224 7 6 13 26 7 (BUL) 160 6 9 7 22 8 (CUB) 150 6 4 3 13 9 (ROU) 157 4 9 14 27 10 (HUN) 183 4 5 13 22 27 (CAN) 391 0 5 6 11
Sien ook Olimpiese Winterspele 1988 in Calgary Olimpiese Winterspele 2010 in Vancouver
Verwysings
Bronne Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1976 – Band 1, deel 1 Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1976 – Band 1, deel 2 Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1976 – Band 2, deel 1 Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1976 – Band 2, deel 2
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Montreal 1976 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Olympics 1964 to 1980
Kategorie:Geskiedenis van Kanada Kategorie:Montreal 1976 1976 Kategorie:Sport in 1976