Barcelona 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter|border Vlag 90px|senter Land  Administratiewe gewes 20px Katalonië Provinsie 20px Barcelona Koördinate  Stigting 3de eeu v.C. Oppervlakte:    - Totaal 101,4 vk km  Hoogte bo seevlak 12 m Bevolking:    - Totaal (2018) 1 620 343  - Bevolkingsdigtheid 16 000/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Ada Colau Ballano Amptelike webwerf www.barcelona.cat

Barcelona (Katalaans: [bəɾsəˈlonə]; Spaans: [baɾθeˈlona]) is die hoofstad van Katalonië en die tweede grootste stedelike nedersetting in Spanje na Madrid, geleë aan die Middellandse See. Barcelona is daarnaas die elfde grootste stad in die Europese Unie en die tweede grootste stedelike nedersetting (ná Hamburg) wat nie as hoofstad van 'n lidstaat fungeer nie. Die stad is beroemd vir sy vele kunsversamelings, byvoorbeeld van Picasso, en geboue wat deur die argitek Antoni Gaudí ontwerp is.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Geografie Barcelona is geleë in die noordooste van die Iberiese Skiereiland, aan die kus van die Middellandse See. Dit is die grootste stad wat aan die Middellandse See geleë is.

Sport Barcelona was die gasheerstad vir die Olimpiese Somerspele en die Paralimpiese Somerspele in 1992. Die stad is bekend vir sy sokkerklub FC Barcelona. Dit was ook een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 en die Vrouerugbywêreldbeker 2002.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Katalonië Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See