Die Ramatlabamaspruit is 'n spruit op die internasionale grens van Botswana en Suid-Afrika. Dit vloei 140 km suidwes van die stad Gaborone en 10 km oos van die plekkie Mogobistad. Die Ramatlabama is in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Kategorie:Riviere in Botswana