Moraea louisabolusiae is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Namakwaland tot by die Nardousberg voor. Dit word as seldsaam beskou.

Die plant is vernoem na die Suid-Afrikaanse plantkundige: Dr. Louisa Bolus.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika louisabolusiae