Die rooiflappie (Moraea tulbaghensis) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Piketberg tot by die Paarl voor. Dit het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling en gewasverbouing. Indringerplante is ook 'n bedreiging.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika tulbaghensis