Moraea barnardii is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en by Caledon voor. Daar is twee subpopulasies waarvan die een uit tien plante en die ander uit 150 plante bestaan. Dit het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, oorbeweiding en indringerplante. Laasgenoemde is tans die grootste bedreiging.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika barnardii