Die Leeuspruit is 'n klein sytak van die Skulpspruit in die noordooste van die Oos-Kaap. Dit ontspring op die plato oos van Jamestown en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.

Monding Skulpspruit by

Eksterne skakel Google-kaart van die Leeuspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap