duimnael|300px|links|'n Historiese Fokker D.XXI in die Nederlandse Lugmagmuseum in Soesterberg. duimnael|links|330px|Amerikaanse generaal Roger Brady bekyk 'n fop-kernwapen in 'n wapenstoorbunker by Volkel Lugmagbasis duimnael|regs|300px|'n F-35A in vlug na Eglin LMB in Florida. Die Koninklike Nederlandse Lugmag (Nederlands: Koninklijke Luchtmacht), is die lugvaarttak van die Nederlandse gewapende magte. Dit is in 1953 gestig; nadat sy voorganger, die Luchtvaartafdeling van die Nederlandse Leër reeds in 1913 gestig is.
Kategorie:Lugmagte Kategorie:Nederland