Moraea villosa is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by die Gordonsbaai en Ceres voor. Die plant word 30–40 cm groot en blom van Augustus tot September, die blomme is blou tot perskleurig of ligoranje.

Die plant het 80% van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling en gewasverbouing. Indringerplante is ook 'n bedreiging.

Subspesies Daar is twee subspesies: Moraea villosa subsp. elandsmontana Goldblatt Moraea villosa subsp. villosa

Galery

Bronnelys SANBI rooilys Plants of the world online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, bl. 108,

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika villosa